Hoe word jy 'n Australiese burger?
Om 'n Australiese burger te word, kontak asseblief die Departement van Immigrasie en Burgerskap by 131 880 of besoek www.citizenship.gov.au/applying.
Die Departement van Immigrasie skep die lys van wie 'n burger word, en die Raad hou elke 2 maande 'n seremonie met die Burgemeester waar jy jou sertifikaat sal kry en inskryf om te stem.